Soms ek is hard op jou
Soms praat ek net te gou
En dan sê ek dinge, en dinge raak sinne wat eerder kon bly
Maar weet jys my hart se taal
In jou oë het ek diep verdwaal
EnâŸweetâŸjysâŸmy rykdom
En weetâŸjys my sonneblom
MyâŸskat
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Want ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die akker wat maak dat ek bly
Na seer kom geneesing, al voel dit soos rou
Sal die donker ook vlug want jy is die lug my skat
As die water daar rof raak
En ons paaie kom stof maak
Ek sal nooit ophou soek na ons
Ek sal nooit ophou veg vir ons
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Want ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die akker wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly.