We do not have a sample of this song ):

Bok Van Blerk's picture

Ek is Joune, Jy is myne

(View album: Hoor Ons!)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2684 views

play button

40% accurate

Elke uur van elke dag selfs in die
Middel van die nag sal ek jou vas kan hou
In die winter of die somer maak nie
Saak nie ek's n dromer en ek's lief vir jou
Ons het loseer in n granny flat, geslaap op n enkelbed
Verslaaf aan jou
Daai Desember breek my bike,
Ons moes Langebaan toe hike vir die samesyn
Al kom die wêreld tot n einde,
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
Al daai dae is nou verby, het in ons eerste huis gaan bly
In n doodloop staat
Ons het n labrador gekry, met n kat aan sy sy - n papegaai wat praat
Met ons jongste nog op skool en oudste by die jool
Bly jy my beste maat
Ons kan gaan aftree waar ons wil
Sal mekaar tog altyd vul tot aan die einde toe
Al kom die wêreld tot n einde,
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
Al kom die wêreld tot n einde,
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
En al breek jy nou ons bande
Jy's in die arms van n ander man
Al kom die wêreld tot n einde,
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune jy was myne
Tot die dood ons skei my verbond gestaan
Al kom die wêreld tot n einde,
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune jy was myne
Tot die dood ons skei my verbond gestaan
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..