We do not have a sample of this song ):

Elvis Blue's picture

Erens in die middel van die nerens

(View album: Erens in die middel van nerens)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1930 views

play button



40% accurate

Êrens in die middel van nêrens
Ons almal was al daar
Het jy al ooit gesit in die stilte
Met meer antwoorde as vrae
Die binne klop 'n hart wat jonk is
Ek sien 'n nuwe horizon
Waar alles wat hier onder die son is
Soos water bymekaar sal kom
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Daar’s 'n klank wat elke mens met hom saamdra
As jy stil word sal jy dit hoor
Maar elke een wat ons saamwees wil opbreek
Sal moet swyg voor die stem van die koor
Hoeveel keer sal jy liefdie moet uitroep
Sal ons wag tot die klippe dit sing
Sal jy ooit jouself kan oopmaak
Vir die diepe fluistering
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai
Laat jou storms kom
Sit jou donkerwolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..