We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Erika Way (feat. Jodi Jantjies)

(View album: Dryf)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2456 views

play button



40% accurate

Sê my is jy okay?
Jou wêreld vergaan om my
Ek wonder, is jy okay?
Ek kon jou voel langs my
Jou ma-hulle sê
Jy't 'n werk gekry
Vêr oor die see
Vê van my

Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my is jy gelowig?
Erica Way, Erica
Erica Way
Erica, vêr weg van my

Sê my is jy ook verslaan
As ons nog kon raak sou ons weer opstaan
Ek dink ek ken nog die pad
Tot by jou huis
En waar my draaie opraak
Jy't gesê ek moet liewer ry
Maar iets van jou het ingeklim en is nog by my

Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my is jy gelowig?
Ek't my toekoms aan jou belowe
En als wat daarna kom
Sê my is jy gelowig?
Erica Way, Erica
Erica Way
Erica, vêr weg van my

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..