We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Estetika

(View album: Estetika)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1591 views

play button



40% accurate

Hoe lank wag ek al vir die landing
So hoog het jy my ek sal moet aandring
Dat jy maar net hier bly
Jou in ‘n rooilig-kroeg gekry
Sedert is jy al waaroor ek sing
Skoenboks-woonstel muur geen versierings
Eerste oogopslag was ‘n viering
Ek is geleer, ek moet kyk nie vat
Ek’s met jou visueel gelat
In my sak is daar nou ‘n duur ring

Wil jou teen my mure hang
En jou nooit vervang, my lief
‘n Kunswerk fyn geverf
‘n Topklas kyk bederf argief

Estetika
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
So bly by hierdie prentjie mooi bekoordenaar
So pligsgetrou geval vir jou
Alles want ek’s mal oor jou
Estetika
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
My lewe lank vir daardie oomblik opgespaar
Sal alles doen om dit te hou
Alles want ek’s mal oor jou
Estetika

Ek’s so visueel was nog altyd
Mooi genoeg en kyk ek gee al my tyd
Met jou was daar soveel meer
Die skildery het my magsbeheer
Noem my maar 'n skatryk belegger
Voor jou was ek ‘n vyf word versegger

Ek wil jou teen my mure hang
En jou nooit vervang my lief
My lief
‘n Kunswerk fyn geverf
‘n Topklas kyk bederf argief

Estetika
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
So bly by hierdie prentjie mooi bekoordenaar
So pligsgetrou geval vir jou
Alles want ek’s mal oor jou
Estetika
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
My lewe lank vir daardie oomblik opgespaar
Sal alles doen om dit te hou
Alles want ek’s mal oor jou
Estetika
Estetika

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..