We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Folio

(View album: Dryf)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2221 views

play button



40% accurate

Ons teken 'n huis op folio
My liefling, hoor jy hoe die mure om jou draai
Nou dat ons saam en gelukkig is
Sien ek ook ons het toe die nag verraai

Moenie daana ky nie
Ons fok voort
Ons sal wees waar ons hoort
En al daai wonde
Al daai swaar herinneringe word laglyne

Ons jag die son met skietgebede
My lifeling, sien jy hoe die Here ons reën?
Nou dat ons saam deur die ergste is
Hou ek 'n beeld van jou in sout en seer

Moenie daana ky nie
Ons fok voort
Ons sal wees waar ons hoort
En al daai wonde
Al daai swaar herinneringe word laglyne

Sal die vlam nog aan hou brand
Ek's fucked-up maar ek brand met jou

Wat ons mekaar belowe het
Daai gif is sterker as engel van die dood
Ons kan niks met ons samara nie
Maar ons bloei na mekaar, verlange in die stroom

Moenie daana ky nie
Ons fok voort
Ons sal wees waar ons hoort
En al daai wonde
Al daai swaar herinneringe
Word laglyne op jou wange

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..