We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Foto

(View album: Die Donker Toring)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2322 views

play button



40% accurate

Neem ’n foto nou
O die weer kom vanaand
Soos ’n beer oor die berg
Hou die lappe bo jou
Jy’s al weer in jou troebeltyd
Ek sweer ek wou jou betyds hier uit kry
Kan jy nou sien my vyand
Stuur vuur na my hart
Ek het gesê ek kan nie brand nie ek vonk net

Sê vir hulle jy bly
Al vir vier jaar by my.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..