Ollie was my hero uit die lamstanne gecall
En in my kamer was 'n poster van 'n J* en Small
In my muur hang daar 'n Springbok flag met 'n skoon geskuurde stok
En bo op my bookrak pronk 'n original met drie bok
My oom dra op game day sy uitgewasde trui
Waar jy nog 'n lai en larker badge op die regter bors kon kry
En as hy cheer dan sien almal hoe sy pants* sommer uit hang
En in die einde van die volks league is daar 'n dark streep oor sy wang
Ja daar was biltong en 'n houdbord met koue vleis en kaas
En ek skree amper my stem weg as die beter forward pas
En as daar 'n scrum is check ek gou op die vuur
En 'n krap daar in die koolerboks vir die heel koudest bier
Ek krap daar in die koolerboks vir die heel koudest bier
Kort voor die afskop rus my elmboë op die bar
En ek kap 'n koue soeter tee want my senuwees is klaar
Ek hoop die manne is dan reg vandag moet hulle shake*
Ek sien hulle bene is gestrap en hulle ore is dan getape
En my oom skud sy glas en sê gooi bietjie dop en dum*
Vandag gaan julle almal sien hoe Kitsie* 'n ding kan scrum
En twee minute in die game pluk Eben aan 'n bom*
En my oom spring uit sy stoel en sê: Lekker Eben moer hom!
Ja daar was chippies en dippies en baie vir die keel
En ons almal skree en fist bump as T* die balle steel
En as daar 'n scrum is check ek gou op die vuur
En 'n krap daar in die koolerboks vir die heel koudest bier
Ek krap daar in die koolerboks vir die heel koudest bier
Dit is geenskande om na oors twee drie 'n traantjie te wil pluk
Of om emosioneel te raak as Okobie* daar in die hoekie gaan druk
En as die vooris* die scrum domineer dat hulle pak retreat
En ons verowen verels so hard tackle dat sy Instagram delete
Ja daar was jelly bites en boere wors en 'n bak met nete oor
En 'n ysbakkie in die lapa vir die manne wat wil rook