We do not have a sample of this song ):

Jakkie Louw's picture

Gee My Bietjie Liefde

(View album: Die Jakkie Louw Band)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2330 views

play button



40% accurate

Die liefde is ‘n snaakse ding
Dit laat my dink, dit laat my sing
In die middel van die dag
Verwaarlootse hart

Die lewe is ‘n snaakse ding
Dis iets wat ek baie oor dink
En ek dink jy moet weet
Ons almal is soms verkeerd

Gee my bietjie liefde
Gee my bietjie lewe
Vanaand
Gee my bietjie liefde
Onthou om te vergewe
Ja

Ek onthou vir jou
Daar in die Kaap
In die oggend reën
Die gedruis van die see
Jou oë so hartseer
Jy kyk af na die sand

Maar ek staan alleen
Net een tree
Weg van jou
Jy kyk vir my asaof jy wil sê
Kyk na my

Gee my bietjie liefde
Gee my bietjie lewe
Vanaand
Gee my bietjie liefde
Onthou om te vergewe
Ja

Na na na na na na
Na na na na na na na na

Gee my bietjie liefde
Gee my bietjie lewe
Vanaand
Gee my bietjie liefde
Gee my bietjie lewe
Vanaand

Die liefde is ‘n snaakse ding
Dis iets wat ek baie oor dink
En ek dink jy moet weet
Ons almal is soms verkeerd

Gee my bietjie liefde
Gee my bietjie lewe
Vanaand.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..