We do not have a sample of this song ):

Nicholis Louw's picture

Geen Probleem

(View album: Hier naby Jou)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2413 views

play button



40% accurate

Ek speel kitaar sodat jy kan dans
Die nag is mos nog jonk
Jy maak iets wakker binne my
Ek's die petrol jy's die vonk

Kom vat net eers my wêreld oor
Kom draai my op my kop
My oë soek heeltyd na jou
Jy gee my lewe skop

Geen probleem ek en jy
Ons gaan die hele nag nog wakker bly
Geen probleem die tyd in min
Maar môre oggend sal jy my goed ken
En as ek gaan sal jy weet
Ek het my alles net vir jou gegee
Geen probleem ek en jy
Ons gaan die hele nag nog wakker bly

Wat doen ons twee later
Of gaan ons net hier bly
Ons kan die heel aand daaroor praat
Of jy kan my gaan wys

Kom vat net eers my wêreld oor
Kom draai my op my kop
My oë soek heeltyd na jou
Jy gee my lewe skop.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..