We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Geskiedenis (feat. Kaskenades)

(View album: Die Ontdekking)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1282 views

play button

40% accurate

Ons klim in ons karre
En ons ry tot waar die petrol stop
Ons is
Mal en onmoontlik
Vergeet vir 'n oomblik
'n Bietjie onverantwoordelijk

Ons lewe vir moments
Kies eerder 'n gemors as wat ons spyt is
Ons is
Jonk en gevaarlik
Ons lewe nou dadelik
'n Bietjie onvoorspelbaar

Wie gaan nou wil uitmis op moontlike geskiedenis
Hoekom sal ons enige ander kleur as rooi wil verf vanaand
Maar kan ek en jy, kan ek en jy, sê ons gaan leef vanaand
Maar kan ek en jy, kan ek en jy, se ons gaan leef vanaand
Besluit om te leef vanaand

Ek dink kom ons doen dit
Ons leef dans sê ons later jammer
Ons wou net nie hoor nie
Ons kon dit nie glo nie
Want een word twee,
En twee word môre
Ons is nie bang nie
Of nog nie gevang nie
Daar is niks wat hierdie moments kan vervang nie

Wie gaan nou wil uitmis op moontlike geskiedenis
Hoekom sal ons enige ander kleur as rooi wil verf vanaand
Maar kan ek en jy, kan ek en jy, sê ons gaan leef vanaand
Maar kan ek en jy, kan ek en jy, se ons gaan leef vanaand
Besluit om te leef vanaand

Gooi solank 'n vuile, vir 'n wyle
Soos kapteine span ons seile
As die myle verby syfer en die toekoms lê nog duister in die suide
Noorde, oorste , weste druk limiet verby sestig
Bly nog defig en bevestig ons leef ewig flink en heftig
Maak my pligte soms afwesig so ek is besig
Dis duidelik, die lewe is net tydelik
Vanaand is onvermydelik
Ons keuses sal bewys dit is
Dis Kaskanades en Die Piesangskille
Jy kan uitmis as jy wil

Wie gaan nou wil uitmis op moontlike geskiedenis
Hoekom sal ons enige ander kleur as rooi wil verf vanaand
Maar kan ek en jy, kan ek en jy, sê ons gaan leef vanaand
Maar kan ek en jy, kan ek en jy, se ons gaan leef vanaand
Besluit om te leef vanaand

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..