We do not have a sample of this song ):

Chris Else's picture

Gesonde Gif

(View album: Jy Is My Huis - EP)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2146 views

play button



40% accurate

‘N stukkie van jou soen is arseen
Al lankal in my bloed tien-tien-een
Dit help nie eers soos ek stry daar teen
‘N stukkie van jou soen is arseen

‘N raak aan jou gesig is dodelik
Al is dit so onverantwoordelik
Ek kan nie rerig dink behoorlik
‘N raak aan jou gesig is dodelik

Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel soveel kere

Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien hoe vinnig brand Hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond

Ek kan nie meer so lekker fokus
Ek voel dit deur my are loop dis
Altyd die perfekte dosis
Ek kan nie meer so lekker fokus

En daars ‘n bitter in die soet
Van jou en my, maar
Hoekom sal ons iets wat goed voel wil baklei

Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel soveel kere

Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien hoe vinnig brand Hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond

Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel soveel kere

Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien hoe vinnig brand Hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..