We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Gloed

(View album: Dryf)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2083 views

play button



40% accurate

Ons het met Ackermans se All Stars
Die wintergras gaan loop
Ek het my ma se jeans gedra
Myne was te groot
Ons het laat op die bergpad
Die dorp se lig gaan vang
Ons harte was soos nette
Ek sleep dit nou al lank hier saam
Ek saai dit op my kop
Jy vra nie dat we stop nie
Jy maak dit maklik
Jy glo ek is goed
Na die bloei kom die gloed
Nou's ons een twee drie ek blok myself
Ons drrom van 'n gesin
Ek het 'n boom vir jou geplant
'n akker in die wind
Dalk sal ons kinders hul ligte
Hoog in dit kan hang
Ooh jy roep ons almal binne
Daar's sterre op my wange geverf
Daar's blare op my kop
Jy vra nie dat ons stop nie

Jy maak dit joune
Al die goed en die sleg
Jy maak my joune
Al is almal al vroeg hier weg

Ons gaan oud word en doof word
En al ons haat verleer
Hand aan hand, soos 'n liggiestring
Sterker as die seer
Is jy nog sterker as die seer?

Jy maak dit joune
Al die goed en die sleg
Jy maak my joune
Al is almal al vroeg hier weg

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..