Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd teen my hart vashou
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd by my hou
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd teen my hart vashou
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd by my hou
Altyd gewonder hoe sal ek dan sonder
’n man kan klaar kom
Altyd gedink dis ’n lieflike ding
Al is hy grond dom
Wat gaan ek vir my ma sê
Ek is alweer alleen
Hoe gaan ek vir my pa sê
Hy’s maar net nog een
Doo, doo doo doo
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd teen my hart vashou
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd by my hou
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd teen my hart vashou
Ek het slegs goeie nuus vir jou
Ek sal jou altyd by my hou