We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Hallo Vriendin

(View album: Die Ontdekking)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1366 views

play button



40% accurate

Hallo vriendin
Van 'n vriendin
Van 'n vriendin
Ek weet jy het 'n kêrel
Maar waar in die wêreld
Is hy dan - hel
Ek noem jou vriendin
Maar ek weet
Dis net die begin
En 'n goalie beteken nie
Ek kan nie score nie

Was dit die tan lines op jou voete
Of jou rooi hare en spoete wat dit jou Billabong wetsuit
Of jou faded flat cap
Jy soek 'n verhouding
Ek soek iets meer eenvoudig
Ek sê no strings attached
Kom ons wees net friends with benefits

Hallo vriendin
Van 'n vriendin
Van 'n vriendin
My pickup line
Is 7de laan is verby
so ek en jy
Kan seker maar vry
Want 'n goalie
Beteken nie
Ek kan nie score nie

Was dit die tan lines op jou voete
Of jou rooi hare en spoete wat dit jou Billabong wetsuit
Of jou faded flat cap
Jy soek 'n verhouding
Ek soek iets meer eenvoudig
Ek sê no strings attached
Kom ons wees net friends with benefits

Was dit die tan lines op jou voete
Of jou rooi hare en spoete wat dit jou Billabong wetsuit
Of jou faded flat cap
Jy soek 'n verhouding
Ek soek iets meer eenvoudig
Ek sê no strings attached
Kom ons wees net friends with benefits

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..