We do not have a sample of this song ):

Fokofpolisiekar's picture

Hemel Op Die Platteland

(View album: As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2538 views

play button



40% accurate

Kan jy my skroewe vir my vasdraai
Kan jy my albasters vir my vind
Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk
Kan jy
Kan jy apatie spel

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie
Kan jy
Kan jy apatie spel

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig"
Stuur my dan waarheen al die, dose gaan
Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..