Vrydagaand
Amper middernag ek's aan die brand
Jou gordyne is al toegetrek
Maar ek weet dat jy nog wakker lê, wakker lê
Hart in my keel wat gaan ek vita jou sê
Al wat ek weet is dat ek jou wil hê
Hoekon wonder hoe dit kan wees?
As ons dit hier en nou kan beleef
Hoezit
Kan ek 'n smile op jou gesig sit?
Ons is alleen by die huis jan ek iets via jou wys?
Baby hoezit
Vriende praat
Hulle waarsku jou gee goeie raad
Dis dalk beter om net weg te bly
Maar jy weet dat jy dit nog wil kry, nog wil kry
Ek't jou gesê ek wil meer van jou hê
Jy sê kom kuier dan kan jy by my lê
Hoekon wonder hoe dit kan wees?
As ons dit hier en nou kan beleef
Ek't jou gesê ek wil meer van jou hê
Jy sê kom kuier dan kan jy by my lê
Ek't jou gesê ek wil meer van jou hê
Jy sê kom kuier dan kan jy by my lê