We do not have a sample of this song ):

Elandré's picture

Honderd Duisend Maal

(View album: Kleindorp - Dromer)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2563 views

play button



40% accurate

Sal jy my kussing deel
Liggies sag hier met my hare speel
Tot ek wegkwyn in die nag

En wegkruip vir jakkalse wat wag

Sal jy my koffie maak
Drie jaar lank hier op 'n ou Klipplaat
Hier maak mense bymekaar
En jy's soos 'n rookwolk, wat saggies my hartklop bedaar

Waar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Sal jy my sonlig raak
En my skuiling as die lug swart raak
Sal jy in tellings vir my sê
Ek is alles wat jy in die wêreld wil hê

Sal jy staan vyf voet vier
In die kamplig wat jou oë versier
Hoe kan mens liefde leen
Sonder wonder is jy die een
Hou my vas hier kom die reën

Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..