7. Hoofstroom
Gee my net die oomblik
Daar’s iets wat ek wou sê
Ek voel jou lewe
Soos jy in my arms lê
Ek stuur my lyf
Op reise heen
Waarvan ek nie kan terug nie
Ek’s van daai mens vervreemd
Elke nuwe oomblik
‘n Nuwe dag gebreek
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier
Gee my net die leeftyd
Daar’s nog iets wat ek wou hê
EK voel jou bewe
Soos jy in my arms lê
Ek stuur my lyf
Op reise heen
Waarvan ek nie kan terug nie
Ek’s van daai mens vervreemd
Elke nuwe oomblik
‘n Nuwe dag gebreek
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier
Hey
Hey jah
Hey jah
Hey jah
Hey
Hey jah
Hey jah
Hey jah
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier
Hey
Hey jah
Hey jah
Hey jah
Hey
Hey jah
Hey jah
Hey jah
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as ‘n mens
‘n Heilige dier