Toe jou laaste strale oor my horison sink
En ek elke oomblik gou wil opdrink
Jy't gesê ek's maar net 'n simpel kind
Verslaaf aan rook en dinge oordink
Leer my weer om toe oë te dans
Want ek's moet gesoek na nog net een kans
Jy't gesê daar's 'n kollig net op my
Ek kan gevind word tussen al die sotterny
Dronk op die idee dat ons die Heilige grap gaan vang
Te jonk te ver gekomen om onsself oor die
afgrond te hang
So bly net 'n bietjie bly langer myne
Bly net 'n bietjie bly so bietjie langer myne
Jy't gese ek's besitlike en bederf
En ek soebat 'vat dit alles terug
Nou is onthou al wat ons het om te vertrou
Die geheime op die vloer geval en die
stukkies is te klein om op te tel
So bly net 'n bietjie bly langer myne
Bly net 'n bietjie bly so bietjie langer myne
Jy't gesê ek's maar net 'n simpel kind
Verslaaf aan rook en dinge oordink