We do not have a sample of this song ):

Ricus Nel's picture

Huisie By Die See

(View album: Om Die Vuur)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1461 views

play button



40% accurate

Ek wens dat ek n mossel is,
Wat langs die see lê en rus
En net n skrefie oopmaak
En dan weer toemaak en weer rus

En ek wens ek was n Walvis
Wat lekker groot en vet is
Wat heeldag in die see
Net ronddryf en rus

En n see anamoon
Wat teen die see kan woon,
'n huisie by die see,
Waarvan almal droom

En ek wens ek was n See-kat
Dan kon ek orals vat
Dan kon ek my rug lekker krap
En op ander plekke ook as ek bad

En n see-sterretjie
Het hy dit dan nie lekker nie,
n see-sterretjie
Hy hoef nie te werk nie

En n see anamoon
Wat teen die seen kan woon
n huisie by die see
Waarvan almal droom

N see anamoon
Wat teen die kan woon
n huisie by die see
Waarvan almal droom

Oesters en krewe met elke te,
So wil ek mos lewe
Net so met baie luukshede

En het ek dalk n meisie
Wat ruik soos n anchovie
Of polony
Sy moet net nie haar neus grou nie

En n see anamoon
Wat teen die see kan woon
N huisie by die see
Waarvan almal droom
En n see anamoon
Wat teen die see kan woon
n huisie by die see
Waarvan almal droom

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..