We do not have a sample of this song ):

A-Reece's picture

Huistoe

(View album: 2 Skeif)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2594 views

play button



40% accurate

Ek't nie gedink dit sou my breuk
Bitter koue laat my beter weet
Jou stem verander
En my verlange laat my soek na jou gesig

Die wolke vou rondom die maan
Ek sal jou liefhê soos die laaste man
Maar al die meters en kilometers
Tussen jou en my bestaan

Ek't nie gedink ek sal jou so mis nie
Oor die grense waar my hart rus nie

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..