We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Hy Wonder (Albert van Tonder)

(View album: Die Ontdekking)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1372 views

play button



40% accurate

Ek is lonely, oortuig myself sy is nie vir jou nie
En sy is ook lonely, oortuig haarself ek is die ou nie

Sy is 'n engeltjie in 'n kinderbybel
En ek voel soos 'n bose duiwel
Wat haar net wil wegsteek van haar so called kêrel

Vanaand, vanaand wens ek 'n ever after
Ek is Albert van Tonder, maar Albert wonder
Waar sy lê, wat sy maak, waar sy is vanaand
Hy wil ophou wonder, hy wil weet
Hy wil ophou wonder hy wil weet

Sy one and only
Die girl wat hy nooit sal trou nie
Maar Joanie, nie geweet jy het 'n ou nie

Sy is 'n engeltjie in 'n kinderbybel
En ek voel soos 'n bose duiwel
Wat haar net wil wegsteek van haar so called kêrel

Vanaand, vanaand wens ek 'n ever after
Ek is Albert van Tonder, maar Albert wonder
Waar sy lê, wat sy maak, waar sy is vanaand
Hy wil ophou wonder, hy wil weet
Hy wil ophou wonder hy wil weet

Sy moet crossfit, sy moet kerk
Sy moet swat want hy wil nie werk
Sy moet gym, sy moet gin
Hy vra baie min
Maar vanaand
Ja vanaand

Vanaand, vanaand wens ek 'n ever after
Ek is Albert van Tonder, maar Albert wonder
Waar sy lê, wat sy maak, waar sy is vanaand
Hy wil ophou wonder, hy wil weet
Hy wil ophou wonder hy wil weet

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..