En in die maanlig
Wa deur die rif en oor die waanssin
En in die maanlig
Klippe gekou, osse en hout, en as gebrek
Hulle het bloed vergeet, op hul hand
In die sy, en in die rivier
En in die son
Het hy gesaai, geploeg, gewag vir die rëen voor die dagboek
Boeke gevat, meel gekniel, kers aansgesteek verskroeide aarde
Broer verloren, boer verraai, levendig begrawe en in die vlammig hand gevat
Koppe geknak, O Here wees met ons
En in die vlamlig
Fakkels wat loop, mars van die dood, die pupil was groot
Skiet hom Japie
DIe kind word man, hy was maar skaars
Skaars dertien
En in die skewer
Honger jou lei, dors bevry, dis net behoeftes 'n konsentrasie
Moeder en kind, kampe van wind, dis net generasies
Die kind gevra, waar is jou pa, op st Helena oom
Hy't nie geweest, dit was sy pa wat dit vir hom vra