We do not have a sample of this song ):

Foto na Dans's picture

Intervensie

(View album: Intervensie)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2322 views

play button



40% accurate

Dis die leemtes wat almal vul weens gebrek aan someraande
Kommentaar van alle tipes,lei tot verdamping van blou trane
Ek bibber dikwels sonder koue hierdie drama verg 'n vreugde
Slegs beskikbaar aan die dwase ek skuil agter versteekte redes

Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
Deur windbewaaide siel keer
Ek is blind en voel verwaarloos
Verkrag met skerms oop

Ek sal myne ruil vir joune,as dit die simmetrie versteur
Uit reghoek reguit riglyne,word abstraksie straks blameer
Ek verkyk my aan jou dapperheid,jou oorwinnings wel verdien
So verlaat my nou ek bid, o Heer, jy't jou laaste kans verbeur

Die intervensie veroorsaak slegs 'n oponthoud
Deur windbewaaide siel keer
Ek is blind en voel verwaarloos
Verkrag met skerms oop

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..