We do not have a sample of this song ):

Ricus Nel's picture

Jorrie Dittel Dy (Ricus Nel)

(View album: Om Die Vuur)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1360 views

play button

40% accurate

Oom Doepie en sy boere band van die Bosveld-kontrei
Speel op al die troues op n lekker boer-party
Oom Sakkie speel kitaar en Oom Daantjes die bas
Oom Doepie knyp die pompie in sy skurwe vingers vas
Oom Doepie soek al baie lank na n sanger vir sy band
Maar nerens is daar iemand beslis die moeite werd
Hy kry toe maar vir Jorrie van
Swartseekoeivlei
Ou jorrie kon nie sing nie, net Dittel dites dy

Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da dittel dittel ly die dy
Da Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
De tille de tille dittle ly dy
Da ditta de dy die dy

Oom Doepie neem vir Jorrie saam na n lekker dans-party
Hy hoop maar vir die beste vir jou Jorrie Dittel dy
Maar skiekik trek ou Jorrie los en die mense kyk verbaas
En toe word daar te lekker op Dittel by gedans

Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da dittel dittel ly die dy
Da Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
De tille de tille dittle ly dy
Da ditta de dy die dy

Ou Jorrie word toe superstêr in die Bosveld-kontrei
Oral word hy uitgenooi en die meisjes wil net vry
Sy bakkies sien mens oral aan die boem vasgekap
Die koning van die Bosveld, Ou Jorrie Dittel dy

Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da dittel dittel ly die dy
Da Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
De tille de tille dittle ly dy
Da ditta de dy die dy
Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da dittel dittel ly die dy
Da Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
Dittel dittel dittel dittel dittel ly dy
Da ditta de dy die dy
De tille de tille dittle ly dy
Da ditta de dy die dy

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..