We do not have a sample of this song ):

Christoph Kotzé (Appel)'s picture

Jou Land

(View album: Patriot)



40% accurate

Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap
Voor die donker kom en baba bang kom maak
Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal
Jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat

Dit is jou land dit is my land
En hier waar ek staan sing ek Afrikaans
Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien
Dat die krag lê in ons en die God wat ons dien
Die vyand loop rond soos ‘n brullende leeu
Die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel

En die kraanse roep dit is tyd om te gaan
Uit die bluite stem wat met jou hard praat
Staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan
Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys Afrikaans

Dit is jou land dit is my land
En hier waar ek staan sing ek Afrikaans
Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan
Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..