We do not have a sample of this song ):

Bobby van Jaarsveld's picture

Kan Ek Met Jou Praat

(View album: Wat Geld Nie Kan Koop Nie)



40% accurate

My liewe Pa, jy raak nou jonk
Ek is die woorde uit jou mond
Ek sien my seun kyk na sy pa
En in sy oë dieselfde vrae

Kan ek met jou praat, kan ek met jou praat
Ek wil jou vra vir 'n bietjie raad
Kom kyk hier in my seun se oë
Ek sien jou kyk, ek sien jou moed
Dis vasgevang in siel en bloed
Sal hy ook eendag maak soos ek maak
Want ek maak soos jy maak

Toe ek verdwaal, was jy my noord
Jy't my laat voel dat ek behoort
My seun sal volg, waar ek hom lei
Ek bid dat hy die regte boodskap kry

En ek sal hom verduidelik
Dat as 'n pa sy seun so naby hou
Dan wys dit

Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat
Kan ek met jou praat

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..