Die begin van die storie ons was vreemdelinge
'n par doppe later en toe word ons vriene
Jy ken toe my omene*
Ek herken jou nefie en jy bly in die pad af ek het nooit geweet nie
Die begin van ons storie wil ek nooit verget nie
So klim in my karavaan
Ons kan met hom ry iewers stil gaan staan
Ons sal altyd by wees daar waar ek en jy is
Kom ek vat jou saam in my karavaan
Die gedrom van die stad ek en jy nie hê nie
Net 'n vuur en 'n papsak en 'n extra cheddie
Jy sal nooit so gerus is soos onder sterre lê nie
Sê net ja en ek wys jou dis nie baie ver nie
Jy't verdrink in die liefde en toe kry ons ringe
Hy sê nou * en toe kom ons kinders
En ek hoop hulle kry ook al die goeie dinge
Soos ek jou gekry het en het als begin het