We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Kerse

(View album: Droombrief)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2331 views

play button



40% accurate

Gaan haal my liefde op Stellenbosch
Sy dra haar hare met fie wind, kort en los
Sê vir haar ek't lank gewag
Ek het regop gestaan
En niks was in my hart

Behalwe haar wit rok, dasi kerkklok
En al ons vriende saam
My pa-hulle kuier saam
Onder ou, uitgedansde kerse

In al die rook van oorloë het ek dit gehoor
Iets soos "hallo"
Of "ek was altyd lief vir jou"

Met hierdie lewe
En dalk die volgende
Met hierdie lewe

Gaan los my wapens op Stellenbosch
Gee vir haar my
My ou sliwer ring
Sê vir haar ek't hard geveg
Gestaan vir dit wat reg is
Maar niks was dieper
As die water in haar oë
Ek kom in mooi glo

En die nag op bky
Die liggies lyk soos jy
In ons ou, uitgedansde kerse

In al die rook van oorloë het ek dit gehoor
Iets soos "hallo"
Of "ek was altyd lief vir jou"

Met hierdie lewe
En dalk die volgende
Met hierdie lewe

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..