Grys en koud herfsblare
‘n Houtbank en koffie vir twee
Herinneringe wat ons bou
Toegevou van eenvoud en siele se onthou
Onthou jy my lief
Dit was die middestad
Daar tussen hulle op ‘n houtbank
Met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Jan met sy uitgestrekte hande na Maria
Geluide twee standbeelde
‘n liefdesverhaal lank gelede
En ons geen berou in hede
Onthou jy my lief
Dit was die middestad
Daar tussen hulle op ‘n houtbank
Met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Vesgeklou ann liefde man en vrou
‘n leeftyd se onthou op ‘n houtbank
toegevou
Daar val die laaste herfsblare
Eenkant ‘n boemelaar onder ‘n koerant
Huilend sy seerkry en emosies wat rond
Dwaal en val
Gebroke hart sonder seëning
Knyp ek myself net weer
Met koffie vir twee
Met koffie vir twee
Onthou jy my lief
Dit was die middestad
Daar tussen hulle op ‘n houtbank
Met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Verlief met koffie vir twee
Jou lippe so sag en mooi
Op ‘n houtbank
Waar die stil grys kou herfsblare
Jou mooi vasvang
Deur my oë
Met koffie vir twee
So verlief met koffie vir twee
Dit was ek en jy op ‘n houtbank
So verlief met koffie vir twee
Met koffie vir twee.