We do not have a sample of this song ):

Spoegwolf's picture

Koma (As ek hier uit kan kom)

(View album: Koma)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2586 views

play button



40% accurate

Twee siele ontmoet mekaar
In vierhonderdduisend jaar
Is daar niemand anders nie?
Ek weet nie
Hel, ek sal dankbaar wees
Al sien ek jou die eerste keer
In die vuur

*voice messages*

Ek glo in jou
En jou goue jare
Dis wild daar buite
Jy weet daar's niks so wild soos ek nie

Dalk het ek my verbeel
God is geel
Maar ons kan nie na hom kyk nie
Ons kyk na mekaar

As ek hier uit kan kom
Draai ek die wêreld om
En keer ek die donker see
Om dit terug vir die skare te gee

Of vir jou
En jou laaste gesonde verstand
Ek's okay
Ja, vir jou
En jou laaste gesonde verstand
Jy's okay.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..