We do not have a sample of this song ):

Rooksein's picture

Krag

(View album: Die Onbekende)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2086 views

play button

40% accurate

In die donker dieptes loop ek en verdwaal
Deur 'n warrelwind wat my toekoms bepaal
En was ons reg, was ons reg?
Word ek werd om voor te veg?
Want ek verlangs steeds na jou
Want as ek wil en ek ook wil
Dan sal ons kan
Maar as ek wil en ek ook wil
Dan maak ons plan
Want as ek wil en ek ook wil
Dan sal ons kan
Maar as ek wil en ek ook wil
Dan maak ons plan
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien?
Al is ek nie volmaak nie as ek ophou vrees sal my hart genees
Want tyd is nie my vriend nie in die donker nag met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag want jy gee my krag ja jy gee my krag
'n Klam bries oor my rug
Kom en laat my sug
Want ek is bang dat ons verlede
Net ons sal hom vang
Is dit werd om weer te probeer?
Het ons dan genoeg geleer?
Want ek verlang steeds na jou
Want as ek wil en ek ook wil
Dan sal ons kan
Maar as ek wil en ek ook wil
Dan maak ons plan
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien?
Al is ek nie volmaak nie as ek ophou vrees sal my hart genees
Want tyd is nie my vriend nie in die donker nag met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag jy gee my krag ja jy gee my krag
Sal ek dinge sien soos ek dit verdien?
Al is ek nie volmaak nie as ek ophou vrees sal my hart genees
Want tyd is nie my vriend nie in die donker nag met my hart steeds sag
Sal ek vir jou wag want jy gee my krag ja jy gee my krag
Krag krag krag krag

Want jy gee my krag ja jy gee my krag.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..