We do not have a sample of this song ):

Ricus Nel's picture

Kruidjie Roer My Nie

(View album: Om Die Vuur)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1371 views

play button



40% accurate

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Vêr by ons verby
Jou oë so mooi
En my hart is die prooi
My hart in weegskaal,
Reg in my kraal

Kruidjie roer my nie,
Is die naam wat jou vrinnie jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da dy lettel lettel lettel
Lettel lettel lettel
ly dy dy dy
Dittel littel littel lit de dy dy
De dy dy dy dy

In 'n huis of paleis
'n Pondok of 'n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby
Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi
En die hart binne my
'n Gewillige prooi
Kruidjie roer my nie,
Is die naam wat jou vrind jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da dy lettel lettel lettel
Lettel lettel lettel
ly dy dy dy
Dittel littel littel lit de dy dy
De dy dy dy dy

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my
Wat maak als saak waar ons twee gaan bly
In Waterkloofrif of langs Parrafontein!
In Waterkloofrif of langs Parrafontein!

Kruidjie roer my nie,
Is die naam wat jou vrinnie jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Da dy lettel lettel lettel
Lettel lettel lettel
ly dy dy dy
Dittel littel littel lit de dy dy
De dy dy dy dy

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..