Ek skryf vir oulaas oor liefde
Onmoontlik, verduidelik
Hoe jou naam in my pen
Ink op my papier
En skryf vir oulaas oor liefde
Verskyn jy, verdwyn jy
Soos die mis
As ek jou mis
'n Deel van jou het agtergeblly
Soos ek die stukkies van my hart
Optel en ry
Ek weet
Dis verby
'n Deel van my het agtergebly
Hoop daai bandjie op jou arm
Laat dink jou aan my
Laat dink jou aan my
Dis al een jaar
En 4 songs
Te veel koffie-dates later
Ek wonder
Lê wakker
Ek wonder wanner word dit beter
Dalk is ek vasgevang vir 'n oomblik
Van nou tot in ewigeheid
Nou is ek afgebrand en afgebreek
My vernietig en verneuk
Jy het vernietig en vergeet
'n Deel van jou het agtergeblly
Soos ek die stukkies van my hart
Optel en ry
Ek weet
Dis verby
'n Deel van my het agtergebly
Hoop daai bandjie op jou arm
Laat dink jou aan my
Laat dink jou aan my
'n Deel van jou het agtergeblly
Soos ek die stukkies van my hart
Optel en ry
Ek weet
Dis verby