We do not have a sample of this song ):

Neil Somers's picture

Laaste Rondte

(View album: Hierdie Hande)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2258 views

play button

40% accurate

Jack Daniels roep alweer jou naam
Los alles en bring net jouself saam
Hier’s ‘n kuier wat jou vanaand sal laat vergeet

Ons gee nie om die nie m, dis Vrydag dit kan laat raak
Vergeet van tyd, jy kan môre in jou slaap praat
Gryp ‘n glas, alles in hier is waar jy wil wees

So drink die bottels leeg, ons kuier deur die nag
Ons gooi net nog een terug, die tyd moet vir ons wag
Laaste ronde maar ons wil nooit die deure sluit
Laaste ronde maar ons wil nooit die deure sluit

Nuwe mense bod gou nuwe vriende
Sit terug, hierdie ronde is myne
Moenie worry, die aand het nou maar eers begin

Gooi hom terug, maar bly net op jou voete
Ons maak vanaand net nog een vir die boeke
Wie gee oh, ons kan Maandag eers aan Maandag dink

Die maan raak helder, die mense raak mooier
Die grappe raak snaaks, die musiek raak harder en wange raak rooier
Dis die laaste rondte, ons hoop die tyd sal nooit stop

So drink die bottels leeg, ons kuier deur die nag
Ons gooi net nog een terug, die tyd moet vir ons wag
Laaste rondte maar ons wil nooit die deure sluit
Laaste rondte maar ons wil nooit die deure sluit

Die nag raak langer, die mense raak mooier
Die grappe raak snaaks, die musiek raak harder en wange raak rooier
Dis die laaste rondte so maak jou glas vol
Die laaste rondte ons hoop die tyd sal nooit stop

Dis die laaste ronde, so maak jou glas vol
Die laaste ronde, ons hoop die tyd sal nooit stop
So drink die bottels leeg, ons kuier deur die nag
Ons gooi net nog een terug, die tyd moet vir ons wag
Laaste rondte maar ons wil nooit die deure sluit
Laaste rondte maar ons wil nooit die deure sluit.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..