Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
Sys nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan
Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot
Skei die kafâŸvanâŸdieâŸkoring, skop dieâŸhekke oop
‘n BoereâŸgirl kan, ‘n boere girl kan
So wys my jou joune dan wys ek jou myne
Daar in die skuur, daar in die skuur
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan
Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan
Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook
Maak ‘n soet patat met plaas botter en brood
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan
So wys my jou joune dan wys ek jou myne
Daar in die dam, daar in die dam
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker.