Mooi Wilhelmina van ou lekkerstasie
Is my ou meisiekind, en my ou troetel has
Sy dra Linne-rokkies met 'n enkelring
En het voor in die koor in die kerk gesing
Ek vang 'n geelvis in die Vaaldam
Ek sien 'n bosluis op die bokram
Daar's 'n vyeboom in my agterplasie
En my brandewyn staan in my tande glassy
Ja ek kyk elke dag hoe die beste wei
En ek sla maar so oor die boerdery
Al moet ek sweet en so bitter ly,
My plaas se naam is lekkerkry
Ek braai 'n vliesje op die kale
En my skoene kort nuwe sole
Ek drink witblits daar van Wuppertal
En dit laat my sommer uit my voete val
Daar is 'n geelslang in die voetpaadjie
En 'n vetkol op my sportsbaadjie
Ek verskil aan 'n vis graatjie
En die plaas toilet het 'n loer gaatjie
En kyk elke dag hoe die beeste wei
En ek kla maar so oor die boerdery
Al moet ek sweet en so bitter ly,
My plaas se naam is lekkerkry
Ons ry dorp toe met die spider
En drink 'n boogie met cider
En net so duskant die ou spruitjie
Speel ek 'n red river valley op my bekfluitjie
Om 'n stasie word ek tagtig
En Wilhelmina lyk so pragtig
Ons doen die fokstrot op die voorstorp
Op die sakkie sakkie maat van 'n boepens tune
Ja ek kyk elke dag hoe die beeste wei
En ek kla maar so oor die boerdery
Al moet ek sweet en so bitter ly,
My plaas se naam by lekkerkry
Ja ek kyk elke dag hoe die beeste wei
En ek kla maar so oor die boerdery
Al moet ek sweet en so bitter ly,
My plaas se naam by lekkerkry