We do not have a sample of this song ):

Ricus Nel's picture

Leon Schuster Medley: Amanzimtoti / Die Rugby Onthaal / Swem Jannie Swem

(View album: Ploeg Jy?)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  3716 views

play button



40% accurate

Lizbet lees haar book die kinders ry die super tube
Daar's meile meile meile meile meile se lywe op die strand
'n poppie laat waai haar toppie maar daai poppie staan nie op nie
Sy lê met haar maggie op die sand
Hoor die manne

Staan staan staan sê die manne
Staan staan staan sê die manne
Staan poppie staan poppie staan poppie sê die manne
Staan poppie staan poppie staan poppie sê die manne

Daar's nie fout nie op Amazimtoti
Ek loer so skelm hier rond deur my hoed se rand
Daar's nie fout nie op Amazimtoti
Ek loer so skelm hier rond deur my hoed se rand
Ek loer so skelm hier rond onder my hoed se
_______________________________________________

En 'n kring teen die mure van 'n opskop sal sit die vrouens droog en kyk
Hoe die manne stry oor die groot onthaal oor 'n glas belaya*
Hulle raas en remoer dis 'n groot gedruis alle manne oor die rugby onthaal
En die dop en die dammes in die huis almal drink en nie een nie betaal

En die mammies teen die mure hoe 'n telling van die bure
Nou wat getrek word oor die opskop sal
En die manne van die spanne met die kanne in die hanne is die manne van die rugby onthaal

Ag man moenie moan nie
Eet jou kaas en jou polony
Dip jou wors in die mosterdsous op die vel waar die vele.. *

___________________________________________________________

Ons in Warmbad hier in die noord Transvaal
Ons bly in 'n cellar in my barberhou*
My sussie sit 'n ice-cream in die son en lek
En op die trap sit Jannie hy lyk moeg vir die plek
Net 'n enky verder hoor hy skree die lewensredder dat Jannie nou 'n slag moet swem

Hy sê swem Jannie swem
Swem Jannie swem ma swem
Swem Jannie swem ma swem
Swem Jannie swem ma swem
Swem Jannie swem ma swem
O Jannie wil nie swem nie

Die aunties en die hommies hou die houde dos
Maak die lewensredder sommer moedeloos
Want niemand wil verdrink nie op Warmbad
Hulle druif net op die water en die maggies spad
As Jannie op die trappies wat nie wou swem kan hy hom vandag dalk red

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..