Dit is Veydagmiddag kwart voor vyf
En ek tel die minute verby
Dit was ‘n mal lang week sonder jou
Dit was ‘n mal lang vir my
Maar ek weet binnekort gaan ek jou sien
Binnekort is dit net en jy
Dan kan ek die wéreld van my rug aflaai
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Sê maar vir Simson en Delilah
Hulle kan by ons twee lesse kry
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Romeo en Juliet kan ook maar
Van ons ‘n les in die liefde kry
Ek loop deur die dag en ek werk baie hard
Om brood op die tafel te kry
Ek spaar my sente een vir een
Want ek weet ek gaan dit nodig kry
Want ek weet binnekort gaan ek jou sien
Binnekort is dit net ek en jy
Dan kan ek die wêreld van my rug aflaai
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Sê maar vir Simson en Delilah
Hulle kan by ons twee lesse kry
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Romeo en Juliet kan ook maar
Van ons ‘n les in die liefde kry
Maak toe die gordyne
Vanaand is jy net myne
Dis net ek en jy, mmmm
Sit jou hand in myne
En volg my lyf se lyne
Dan kan ek die wêreld van my rug aflaai
Want Jy’s die wêreld vir my
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Sê maar vir Simson en Delilah
Hulle kan by ons twee lesse kry
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Romeo en Juliet kan ook maar
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Sê maar vir Simson en Delilah
Hulle kan by ons twee lesse kry
Ek hou jou vas hier in my arms
Ek hou jou vas hier styf teen my
Romeo en Juliet kan ook maar
Hulle kan ook maar
As hulle mooi vra
Van ons ‘n les in die liefde kry
Van ons ‘n les in die liefde kry.