We do not have a sample of this song ):

Brendan Peyper's picture

Lief vir jou soos jy is

(View album: Twenty20)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2511 views

play button

40% accurate

Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie
As die tonge klap en die stories nie gaan le nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is
Wat maak dit saak of die followers dit like nie
Hoe jy staan jy sit of hoe jy le nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is

Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat
Eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is

Sonder jou is die lekker net nie hier nie
Nie die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Niemand kan vir my laat dans soos jy nie
Niemand wat my ritme voel soos jy nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is

Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat

Eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja eks lief vir jou soos jy is
Eks lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is

Dis in jou DNA
In jou genetika.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..