We do not have a sample of this song ):

Die Piesangskille's picture

Lyntjie

(View album: Almal Gly)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2652 views

play button



40% accurate

Lyntjie, lyntjie waar is jy nou?
Dis ek en jy weerskante van die tou
Ek weet ja's bang ja's seergemaak
Maar ek is nie seer nie
Ek is nie hy nie
Lyntjie, lyntjie hier's ek nou
Moet ek eers van die dak afspring vir jou
Gee my net 'n kans om vir jou te sê
Dat jy die een is wat ek wil hê

Lyn vir lyn
Ek wil jou lees
By jou wees
In siel en gees (Ooh-ooh-ooh)
Lyn vir lyn
Wat het nou gebeur?
Was dit te gou?
Te gou vir jou (Ooh-ooh-ooh)
Te dou vir jou (Ooh-ooh-ooh)

Wêreld, wêreld, wêreld weg
Ek wens jy kon net verstaan
Dat ek by jou, by jou wil staan
Al wat ek vra is vir een kans

Lyntjie, lyntjie waar is jy nou?
Dis ek en jy weerskante van die tou
Ek weet jy's bang, jy's seergemaak
Maar ek is nie seer nie
Ek is nie hy nie

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..