We do not have a sample of this song ):

Riana Nel's picture

Maak Oop Jou Oe

(View album: Die Moeite Werd)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2928 views

play button

40% accurate

Ek het gewonder hoe ek sonder jou, aan sou stap in die lewe.
Nie ooit getwyfel hoe ek voel.
En vir die eerste keer my hart gegee.
'n Kans gevat op ware liefde, ons was tog vir mekaar bedoel.
Maar elke dag 'n vraag sonder 'n antwoord.
En ek sien dit in jou oë, wat ek nie wil hoor.
Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.
Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.

Daar moet 'n rede wees vir al die vrees, ek veg met elke klein gedagte, regtig gehoop dis dalk jy.
Mmmm.
Verniet, en hier's ons nou en ek onthou, ons is eerder beter af as vriende.
Jy weet die waarheid maak so seer.
En elke dag 'n vraag sonder antwoord.
Maar ek sien dit in jou oë, wat ek nie wil hoor.
Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.
Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.
Ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand.
Hopelik weet jy dis te laat, vanaand.
Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.
Maak oop jou oë en sien wat voor jou staan in die maanlig en sê my wat jy voel.
Sê my wat jy voel.

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..