Ek word wakker op 'n dinsdag oggend, heeltemal verbaas
Want ek het gisteraand weer al my gels geblaas
Op 'n parkie siggarette en 'n styre dop
Vandag voel ek weer of ek die emmer wil skop
Want dis mal mal mal
Mal Maandagaande
Dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
Want dis mal mal mal
Mal Maandagaande
Hoe is dit dan nou moontlik
Dat my wekker my nou roep?
Ek het belowe nie vanaand nie
Ek wou regtig vroeg gaan slaap
Maar nou vind ek myself in Music Cafe so wakker
Soos 'n skoenlapper
Want dis mal mal mal
Mal Maandagaande
Dis ek en jy al weer op Chicken Licken se hoek
Want dis mal mal mal
Mal Maandagaande
Hoe is dit dan nou moontlik
Dat my wekker my nou roep?
Ooh genugtig wat het my besiel
Gisteraand het my verniel
Ooh genugtig wat het my besiel
Gisteraand het my verniel
Want dit was
Want dit was
Want dit was