Mama ek wil 'n vrou hê ander haar koud en
Winter is net om die draai
Iemand wat eknet kan braai voor
Hiers die probleem netek wil my sin hê
Ek soek 'n vrou nes my ma
So gee my klein bietjie raad
Daar's Mardie so bitter pragtig Marjite
Tania se * is beter net jammer sy skree vir die veegbee
Elmie pas my op as ek dronk raak
Lina laat bosveld en slaapsak
Ou Kara kan jag en 'n vuur pak maar sy kies 'n Ford oor 'n Hilux
So sien Mama ek voel alleen want hoe kies 'n man dan net een
Mama ek wil 'n vrou hê ek wil haar trou en
Styf teen my hou dit is al
Oggende vryf sy my pelvis
Stap langs die plaaspark kyk na die son sak
Saam met haar ou * Mama
So gee my klein bietjie raad
Janine was my juffrou boksburg tydjie terug
Marie het die lyfie maar Zaan die gesig
Die tweeling is oulik maar weet die vanteel*
My mama dit raak als te veel