We do not have a sample of this song ):

Ricus Nel's picture

Marico Mampoer

(View album: Ploeg Jy?)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  2906 views

play button



40% accurate

Waar Marico sal loop deur die bosveld kerf
Is 'n middelde koop uit die ou tyd geerf
Oor 'n stadige vuur waar die voggies bery
Om daar sider en bier uit die bottlede gly
Om dit lekker te maak hier vir jou en my

Dit vreet maag wurms op
Dit gee klein outjies pruil*
Dit maak kwaai peremat*
Dit wat ou marries vil*
Dis 'n pit in jou kers
Dit wat jou beter poer*
Waar jy spoeg vat die gras
Dis Marico Mampoer

Dit het skop dit het krag dit het fonk dit het vuur
Dit laat jou lekker lag dis Marico kultuur
Dit herstel die osoon maak vaal vroutjies vry
Brand jou uitlikpyp skoon laat vors beter braai
Brand jou uitlikpyp skoon laat vors beter braai

Wil jy whiskey hê?
Nee, ek soek Marico Mampoer
Wil jy branmas hê?
Nee, ek soek Marico Mampoer
Wil jy vodka hê?
Nee, ek soek Marico Mampoer
Jy gaan nou nou lê
Ag hou op

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..