We do not have a sample of this song ):

Ricus Nel's picture

Meisie Sonner Sokkies (Ricus Nel)

(View album: Om Die Vuur)

A Major (Ionian)

number of views for this lyric  1412 views

play button



40% accurate

Iewers hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ekke droom van 'n warm kersfeesdag

En n meisiekind sonner n sokkies
Nes n bicycle sonner sy klokkie
Nes n lollipop sonner sy stokkie
Nes n hoenerhaan met sy kop afgeskap

Hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dag gaan verby

En more kom daar n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my

Bokkie ek wil nie vir jou kokkie
En of jy my lief het weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
Met jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie

O Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klop hie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos n bok wat bler
Want die verlange hou nooit oppie

O waai windjie waai
Die dag gaan verby
En more kom daar n groot geluk

Dan staan sy
O Dan staan sy hie langs my
Dan staan sy
Dan staan sy hie langs my

Iewers hie binne in my bokkie
O my hart. klop soos n toktokkie
Ekke droom van jou voor die sendingkerk

Met jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En More kom daar n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hie langs my

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..