O more kan maar kom
Ek weet ons hoort saam soos die blou lig en die son

En daar buite waai 'n storm wind
Te veel stemme wat in my weerklink
Ek soek net vir jou ek soek net jou stem jou stem