We do not have a sample of this song ):

Francois Badenhorst's picture

My Hart

(View album: Hierdie Is Die Lewe)



40% accurate

Dis moeilik om eerlik in hierdie tye te wees
Jy lyk onbeïndruk met my desperate vrees
Maar die lewe raak beter
Solank jy net oorleef
Redder uit die voorstede
Verstand is jou gegee

My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor
Die hartseer is oor
Woorde kan toor
Almal kneus na 'n harde hou
Dan moeilik om weer te vertrou
My hart verloor
Die hartseer is oor
My hart verloor

Ons almal is dalk nie dieselfde nie
Maar bloed vloei deur ons almal
Voer suurstof na die vlees
Die tyd maak beter
Solank ons net probeer
Net woorde op n hemp
En teen n wit muur

Get this song on
Apple Music

Get this song on
Spotify

Youtube
Soundcloud
Share what this song means to you..