Ek het my hart verloor on 'n sandduin in Namibia
Soos die brande spoer is of as of ek weet jy sal my voel*
Want die son hang laag oor die horison
En die maan wat aan die ander kant op kom
Is daar 'n einde vir elke begin
En 'n begin vir elke einde
So sê jy onthou die maan op die see se waters dans
Die sterre in die bosveld in die aand
Die stilte bo mens se verstaan
Sê jy onthou die spoere wat geloop is in die sand
Herinneringe aand aan hang
Sê jy verlang ok aan ons land
Ek het 'n pad gevind na 'n huisie in Pretoria
Ek het hard gesnik as maar net 'n kind van Macademia
Waar die son laag die son hang laag oor die horison
En die maan wat aan die ander kant op kom
Is daar 'n einde vir elke begin
En 'n begin vir elke einde
Tussen duine en dare woestyne
Onthou jy wie jy is
En tussen die hemel en die diep blou see
Besef jy joe klein jy is